Skip to content

Pretoria West: Hoof Finansiële Beampte – Urgently Needed posted by Theronda BK h/a Theron`s Vleisprodukte

Gauteng Theronda BK h/a Theron`s Vleisprodukte FMCG Wholesale 45000 August 4, 2026

Salary45000
Posted4 Aug 2026
Theron’s Vleisprodukte bied `n besondere loopbaangeleentheid aan `n hoof finansile beampte. Is jy n gekwalifiseerde rekenmeester wat floreer op die fabrieksvloer n in die raadsaal? Ons dinamiese voedselvervaardigingsonderneming bied `n geleentheid aan `n “hands-on-finansile leier om as Kontroleerder/HFB by ons span aan te sluit.Algemene vereistes waaraan aansoekers vir die pos moet voldoen:Hoof voertaal: AfrikaansKwalifikasie: Geregistreerde Gekwalifiseerde Rekenmeester.Ondervinding: Minimum 10 jaar praktiese, toepaslike ondervinding in die voedselvervaardigingsbedryf (nie-onderhandelbaar).Persoonlikheid: Uitstekende interpersoonlike en “people skills” jy werk maklik saam met mense op alle vlakke.Werksetiek: n Plat-op-die-aarde, praktiese benadering tot daaglikse take.n Hoof Finansile Beampte (HFB / CFO) moet beskik oor n balans van tegniese kundigheid en strategiese leierskap.SleutelvaardighedeStrategiese Beplanning: Vertaal finansile data na langtermyn-besigheidsdoelwitte.Finansile Kundigheid: Beheers gevorderde rekeningkunde, kapitaalstrukture en begrotings.Risikobestuur: Identifiseer en beperk finansile, regulatoriese en operasionele risiko’s.Leierskap: Bestuur, motiveer en ontwikkel die finansile- en administratiewe spanne.Kommunikasie: Verduidelik komplekse finansile konsepte maklik vir direkteure en beleggers.Data-analise: Gebruik finansile tegnologie en data vir akkurate voorspellings.Die belangrikste sagteware en tegnologie

How to apply

Use the green Go Apply button on this page to open the employer’s application form in a new tab.

Get similar job alerts

Get notified when JVR Jobs finds more jobs like this one.

General jobs Gauteng
Save jobs and build your application tracker
View Job  South Africa: Mechatronics, Automation, Trade Tested Artisans, CNC Miller, Electricians, Millwrights: Netherlands posted by Talent Scout Recruitment

Sign in to keep jobs, record Go Apply clicks and confirm which applications you completed.

Share this to someone who needs a job: