Rekenmeester / Klerk Riversdal
Vereistes: BRek Graad of n relevante kwalifikasie in rekeningkunde 2 tot 3 jaar ondervinding in die opstel van finansiële state Vaardigheid in Caseware Working Papers Kennis van Xero en Sage sal voordelig wees Goeie kommunikasievaardighede en n professionele werksetiek Vermoë om onafhanklik en akkuraat te werk Klient bied die volgende: n Professionele en ondersteunende werksomgewing Geleenthede vir groei en ontwikkeling Mededingende vergoeding gebaseer op ervaring en kwalifikasies