Menu Close

Citrusdal: Chief Executive Officer / Hoof Uitvoerende Beampte posted by CA Support

Advertisement



Job Description

Chief Executive Officer / Hoof Uitvoerende Beampte
Citrusdal Watergebruikersvereniging & Citrusdal Agri Vereniging

Oorsig van die Rol

Die verenigings bedryf n gedeelde kantoor en is op soek na n dinamiese, ervare Chief Executive Officer / Hoof Uitvoerende Beampte om leiding te neem oor hul onderskeie bedrywighede. Die verenigings het ten doel om verskeie projekte en intervensies op plaaslike gemeenskaps- en munisipale vlak te dryf ten einde n volhoubare gemeenskap en bedryfsomgewing vir hul lede te verseker.

Die Chief Executive Officer / Hoof Uitvoerende Beampte dien as die openbare verteenwoordiger van beide verenigings en skakel met n wye reeks belanghebbendes, insluitend boere, gemeenskappe, regeringsdepartemente (plaaslik, provinsiaal en nasionaal), senior amptenare en nie-regerings organisasies.

Sleutelverantwoordelikhede

  • Vestig en bestuur n sentrale administratiewe kantoor vir die verenigings en verwante gemeenskapsforums.
  • Verteenwoordig die verenigings by plaaslike en nasionale forums om sigbaarheid, invloed en betrokkenheid van belanghebbendes te versterk.
  • Bou en handhaaf verhoudings, en werk saam met sleutelbelanghebbendes, insluitend regeringsinstansies (Departement van Landbou, Departement van Water en Sanitasie, Plaaslike Regering), gemeenskapsgroepe en plaaslike organisasies.
  • Identifiseer en dryf vennootskapsgeleenthede en gesamentlike ondernemings; hou toesig oor projekbeplanning en -uitvoering.
  • Lei watermodellering en datafunksies, insluitend hidrologiese navorsing en inligtingstelsels ter ondersteuning van waterbeplanning en -beleid.
  • Bestuur diensverskaffers en tenderprosesse en verseker nakoming van interne beleid.
  • Lei, ontwikkel en bestuur personeel en bevorder n hoprestasiespan met n samewerkende kultuur.
  • Hou toesig oor finansile beplanning, begroting en hulpbrontoewysing in ooreenstemming met PFMA-vereistes.
  • Verseker duidelike kommunikasie en verslagdoening aan lede, regeringsdepartemente, befondsers en ander belanghebbendes.
View Job  Cape Town: Senior Bookkeeper posted by Sagen Advisory

Vaardighede en Persoonlike Eienskappe

  • Uitstekende kommunikasie-, onderhandelings- en interpersoonlike vaardighede.
  • Strategiese denker met n bewese rekord van innovasie en veranderings bestuur.
  • Uiteers georganiseerd met die vermo om veelvuldige prioriteite te bestuur.
  • Aanpasbaar in dinamiese en veranderende omgewings.
  • Sterk leier met n samewerkende bestuursbenadering.
  • Sterk etiese grondslag, integriteit en nederigheid.
  • Oplossingsgedrewe en billik.

Ervaring, Kennis en Kwalifikasies

  • Relevante tersire kwalifikasie of n Baccalaureusgraad.
  • Agtergrond in ingenieurswese, stedelike beplanning of ontwikkeling sal n sterk aanbeveling wees.
  • Ervaring in regerings-, of soortgelyke projekte sal n voordeel wees.
  • Bewese vaardigheid in projekbestuur.
  • Minimum van 10 jaar leierskapservaring.
  • Grondige begrip van organisasiebedrywighede, finansile bestuur en strategiese beplanning.
  • Bewese vermo om kruisfunksionele spanne te lei en komplekse projekte te bestuur.
  • Demonstreerbare sukses in belanghebbende betrokkenheid (stakeholder engagement) en strategiese uitvoering.

OM AANSOEK TE DOEN:

  • Klik op die “Apply” knoppie of
  • Doen aanlyn aansoek by www.********.co.za



GO APPLY NOW

Safe & secure application process

Advertisement



Advertisement




Get Similar Job Alerts
Enter your WhatsApp number (e.g., +27740908132)
View Job  Johannesburg: TMO 17465 - Technical Manager – Chemical (Homecare)
You'll receive alerts for new jobs in Citrusdal, Western Cape


Job Seeker Tip

Set up job alerts on major job boards to be notified of new opportunities quickly.

How to Apply

Click “GO APPLY NOW” to visit the company’s application page.
Follow their instructions carefully.

JVR Jobs connects you with employers – we don’t process applications directly.

Latest Job Opportunities

Western Cape: Senior Financial Manager posted by Communicate Finance

Jobs in South Africa December 19, 2025
Accounting Communicate Finance Other Finance

Oversee financial operations and coordinate cross-functional activitiesManage budgeting and cost control initiativesConduct financial performance reviews...

View Job

Western Cape: Assistant Financial Manager – Group Reporting posted by Communicate Finance

Jobs in South Africa December 19, 2025
Accounting Management Communicate Finance Finance

Job Description:Work closely with multiple stakeholders across the groupApply technical accounting knowledge in line with IFRS standardsPrepare and review...

View Job

Western Cape: Senior Financial Manager (SAIPA) posted by Communicate Finance

Jobs in South Africa December 19, 2025
Accounting Management Communicate Finance Finance

Lead the preparation and review of financial statements in line with IFRSManage tax planning, compliance, and submissions for multiple entitiesOversee...

View Job

Western Cape: Accountant posted by Communicate Finance

Jobs in South Africa December 19, 2025
Accounting Management Communicate Finance Finance

Duties will include but are not limited to:Record day-to-day financial transactions, including purchases, expenses, receipts, and sales invoices into the...

View Job  Western Cape: PRODUCTION MANAGER – CITRUS AND/OR AVOCADO posted by Farm Manager SA
View Job

Western Cape: Financial Controller posted by Communicate Finance

Jobs in South Africa December 19, 2025
Accounting Management Communicate Finance Finance

Own the Numbers: Process daily and monthly financial transactions with precision, ensuring every document and approval is in place.Keep Suppliers…

View Job

Western Cape: Junior Accountant posted by Communicate Finance

Jobs in South Africa December 19, 2025
Accounting Management Communicate Finance Finance

Capturing and processing supplier invoices, payments, receipts, and journal entriesPerforming bank, creditor, and debtor reconciliations on a regular...

View Job

Browse Employers

View All

Job Alerts


Share this to someone who needs a job:
Posted in Jobs in Citrusdal, Jobs in South Africa, Jobs in Western Cape

More Jobs in Your Area