Cate a Bake Hermanstad het n pos beskikbaar vir n Dame kassier
- Ure sal bespreek word in onderhoud
- werk op naweek
- kassier ondervinding sal in jou guns tel.
- Salaris sal bespreek word in onderhoud.
- Moet onder druk kan werk.
- Eie vervoer
- Ons sal jou net terug kontak as ons jou wil nooi vir n onderhoud.
Stuur asb jou cv na hermanstad@cateabake.co.za met verwysings nommers