Pretoria – Moot
Ons is opsoek na BCOm Accounting gegradueerde kandidate
👉 Salarisreeks: R12 000 – R17 000 💰
👉 Moet Afrikaans en Engels magtig wees.
👉 Eie Betroubare vervoer 🚗
👉 Geen ondervinding nie? Geen probleem nie! Ons het opleiding gedek! 🎓✨
Moenie dat hierdie geleentheid wegglip nie – stuur NOU jou CV na Cv@stepco.co.za!