Menu Close

Tulbagh: Junior Produksiebestuurder

Tulbagh: Junior Produksiebestuurder

Posted on 2025-05-01 00:00:00

Job Summary

Job Description Ons kliënt ‘n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, geleë in Tulbagh (Wes-Kaap) , het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n energieke, en dinamiese Junior Produksiebestuurder. VERANTWOORDELIKHEDE Bestuur produktiwiteit & kwaliteit van werkers Daaglikse span prestasie verwerking & rapportering Identifiseer probleme, foute, hanteer die regstelling daarvan Daaglikse opdragte ontvang en die uitvoer daarvan Organisering en monitoring van werkers, oes, besproeiing, bemesting en stukwerk Rekordhouding van werksaktiwiteite en help met tydstudies by uitwerk van stukwerk Insekmonitering in boorde Algemene plaas instandhouding Nuwe besproeiingsblokke insit vanaf plan – PVC pype lym/krane bou VEREISTES Matriek Tersiêre opleiding in landbou sal voordelig wees Eie vervoer Akkuraat, tydig, netjies en oplettend Moet bereid wees om naweke en na ure te werk Minimum van 2 jaar ondervinding in sagtevrugteboerdery Goeie Administrasie en kommunikasie vaardighede in Engels en Afrikaans Meganiese kennis sal in u guns tel

Click Go Apply to apply online!


Get Similar Job Alerts
Enter your WhatsApp number (e.g., +27740908132)
You'll receive alerts for new jobs in Tulbagh, Drakenstein

View Job  Port Elizabeth: Code 10 Driver PDP

Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.

We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.

More related positions


South Africa: DRYWER & STOORMAN (TULBAGH)

Ons kliënt, wat geleë is 15km buite Tulbagh is op soek na n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die...


View Job
DRYWER & STOORMAN (TULBAGH)

Tulbagh: Junior Produksiebestuurder

Job Description Ons kliënt n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, geleë in Tulbagh Wes-Kaap , het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, en...


View Job
Junior Produksiebestuurder

South Africa: JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: KERN- EN STEENVRUGTE (TULBAGH) posted by HR Management & Support Services

Ons klint n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, gele in Tulbagh, het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, en dinamiese Junior...


View Job
JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER

South Africa: DRYWER & STOORMAN (TULBAGH) posted by HR Management & Support Services

Ons klint, wat gele is 15km buite Tulbagh is op soek na n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer amp Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die...


View Job
DRYWER & STOORMAN (TULBAGH)

Tulbagh: Junior Produksiebestuurder posted by The Talent Room

Job DescriptionOns klint n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, gele in Tulbagh Wes-Kaap, het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, en dinamiese...


View Job
Junior Produksiebestuurder

Share this to someone who needs a job:
Posted in Jobs in Drakenstein, Jobs in Tulbagh, Transport / logistics / warehouse

More Jobs in Your Area