Assistent Paklyntegnikus (Ceres)
Posted on 2025-04-27 13:03:43
Company | HR Management & Support Services |
---|---|
Salary | 0 |
Category | Other Administration/PA/Secretary |
Location | South Africa / Western Cape / Ceres |
Job Summary
Ons klint, Bella Frutta Packhouse, net buite Ceres, het n geleentheid beskikbaar vir n energieke en dinamiese Assistent Paklyntegnikus om aan te sluit by hulle Onderhoudsspan. Hierdie posisie rapporteer direk aan die Werkswinkelbestuurder.
VERANTWOORDELIKHEDE:
Masjiene uitmekaar haal en weer aanmekaar sit.
Spanleier oor handlangers.
Meganiese tekeninge lees en bou.
Elektriese komponente vervang.
Meganiese fout opsporing en terugvoering verskaf.
Daaglikse verantwoordelikhede afhandel soos vereis.
Planne lees.
Sal op voorafbepaalde Saterdae werk om checks op die perseel te doen
VEREISTES:
Ervaring in n pakhuis of relevante industries al in die kandidaat se guns tel.
Uitstekende tegniese vaardighede.
Goeie kennis en begrip van elektroniese toestelle.
Bereid om nagskof vir langer tydperke te werk.
Moet op kort kennisgewing oortyd kan werk of noodwerk kan verrig.
Moet akkuraat wees en uitstekend onder druk funksioneer.
Spanspeler
Moet gemotiveerd en netjies wees.
Basiese ondervinding in sweiswerk.
Moet die vermo h om tegniese instruksies te verstaan en uit te voer.
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
Job Seeker Tip
Follow up your job application with a polite email if you haven't heard back within a week.
Click Go Apply to apply online!
Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.
We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.
More related positions
Ceres: Assistent Paklyntegnikus (Ceres)
Ons klint, Bella Frutta Packhouse, net buite Ceres, het `n geleentheid beskikbaar vir `n energieke en dinamiese Assistent Paklyntegnikus om aan te sluit by hulle Onderhoudsspan. Hierdie posisie rapporteer direk aan die Werkswinkelbestuurder. VERANTWOORDEL
View Job
Assistent Paklyntegnikus (Ceres)
Ceres: Assistent Paklyntegnikus (Ceres) posted by HR Management & Support Services
Ons klint, Bella Frutta Packhouse, net buite Ceres, het n geleentheid beskikbaar vir n energieke en dinamiese Assistent Paklyntegnikus om aan te sluit by hulle Onderhoudsspan. Hierdie posisie rapporteer direk aan die Werkswinkelbestuurder.
<
View Job
Assistent Paklyntegnikus (Ceres)
Ceres: Assistent Paklyntegnikus (Ceres)
Assistent Paklyntegnikus (Ceres)
Posted on 2025-04-28 09:56:58
Category | Accounting / Finance |
---|---|
Location | Za / Witzenberg / Ceres |
Job Summary
Job Seeker Tip
Create a professional email address for job hunting - avoid nicknames or casual addresses.