Menu Close

Ceres: Assistent Paklyntegnikus (Ceres)

Assistent Paklyntegnikus (Ceres)

Posted on 2025-04-29 02:48:52

Category Accounting / Finance
Location Za  /  Witzenberg  /  Ceres

Job Summary

Ons klint, Bella Frutta Packhouse, net buite Ceres, het `n geleentheid beskikbaar vir `n energieke en dinamiese Assistent Paklyntegnikus om aan te sluit by hulle Onderhoudsspan. Hierdie posisie rapporteer direk aan die Werkswinkelbestuurder. VERANTWOORDELIKHEDE: * Masjiene uitmekaar haal en weer aanmekaar sit. * Spanleier oor handlangers. * Meganiese tekeninge lees en bou. * Elektriese komponente vervang. * Meganiese fout opsporing en terugvoering verskaf. * Daaglikse verantwoordelikhede afhandel soos vereis. * Planne lees. * Sal op voorafbepaalde Saterdae werk om checks op die perseel te doen VEREISTES: * Ervaring in `n pakhuis of relevante industries al in die kandidaat se guns tel. * Uitstekende tegniese vaardighede. * Goeie kennis en begrip van elektroniese toestelle. * Bereid om nagskof vir langer tydperke te werk. * Moet op kort kennisgewing oortyd kan werk of noodwerk kan verrig. * Moet akkuraat wees en uitstekend onder druk funksioneer. * Spanspeler * Moet gemotiveerd en netjies wees. * Basiese ondervinding in sweiswerk. * Moet die vermo h om tegniese instruksies te verstaan en uit te voer. Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
Job Seeker Tip

Quantify your achievements on your CV using numbers and percentages where possible.

Click Go Apply to apply online!


Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.

We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.

View Job  Cape Town City Centre: Assistant Hotel Manager

More related positions


Ceres: Assistent Paklyntegnikus (Ceres) posted by HR Management & Support Services

Ons klint, Bella Frutta Packhouse, net buite Ceres, het n geleentheid beskikbaar vir n energieke en dinamiese Assistent Paklyntegnikus om aan te sluit by hulle Onderhoudsspan. Hierdie posisie rapporteer direk aan die Werkswinkelbestuurder.

<


View Job
Assistent Paklyntegnikus (Ceres)

Ceres: Assistent Paklyntegnikus (Ceres)

Ons klint, Bella Frutta Packhouse, net buite Ceres, het `n geleentheid beskikbaar vir `n energieke en dinamiese Assistent Paklyntegnikus om aan te sluit by hulle Onderhoudsspan. Hierdie posisie rapporteer direk aan die Werkswinkelbestuurder. VERANTWOORDEL


View Job
Assistent Paklyntegnikus (Ceres)

Error making API request: cURL error 6: Could not resolve host: publisher.resgen.us
Share this to someone who needs a job:
Posted in Jobs in Ceres, Jobs in International, Jobs in Witzenberg, Jobs in Za

More Jobs in Your Area