Job Description
Verpakkingstegnikus
Area: Citrusdal
Salaris: Markverwant en onderhandelbaar, afhangende van ondervinding.
Ons klint is n gevestigde speler in die rooibosbedryf en spesialiseer in die produksie, verwerking, verpakking en uitvoer van hogehalte rooibostee. Ons bied tans n uitstekende geleentheid vir n tegnikus om by ons span aan te sluit as Verpakkings Tegnikus.
Doel van die posisie:
Om verantwoordelikheid te neem vir die instandhouding, onderhoud en herstel van produksie- en verpakkingsmasjiene. Om optimale effektiwiteit op produksie- en verpakkingsmasjiene te verseker.
Kernverantwoordelikhede:
- Algemene meganies en elektriese onderhoud en herstelwerk.
- Verseker optimale effektiwiteit van produksie- en verpakkingsmasjiene deur monitering, foutopsporing, onderhoud en aanpassings.
- Beperk verpakkingsmateriaal afval deur te verseker dat produksie- en verpakkingsmasjiene optimaal werk.
- Samestelling van n effektiewe onderhoudskedule van produksie- en verpakkingsmasjiene en die uitvoering daarvan.
- Bestuur staantye van produksie- en verpakkingsmasjiene.
- Ondersteuning met personeelbestuur van die afdeling.
- Verseker dat werksarea netjies is en dat veilige werksprosedures gevolg word en aan voedselveiligheid standaarde voldoen word.
Vereistes:
- Toepaslike naskoolse kwalifikasie of ondervinding sal in jou guns tel
- Sterk praktiese tegniese aanvoeling en belangstelling in masjinerie en meganisasie
- Elektriese aanleg en ondervinding
- Meganiese aanleg en ondervinding
- Probleemoplossing vaardighede
- Uitstekende kommunikasie- en leierskapsvaardighede om effektief met personeel en departemente te skakel.
- Minimum 1 jaar toepaslike ervaring in n industrile, verwerking- of verpakkingsomgewing
GO APPLY NOW
Safe & secure application process
Explore More Opportunities
Get Similar Job Alerts
Job Seeker Tip
Set up job alerts on major job boards to be notified of new opportunities quickly.
How to Apply
Click “GO APPLY NOW” to visit the company’s application page.
Follow their instructions carefully.
JVR Jobs connects you with employers – we don’t process applications directly.
Latest Job Opportunities
Western Cape: Bridge Engineer posted by Communicate Finance
Job Description:Design and analyses bridge structures in accordance with relevant standards and codesPrepare detailed structural calculations, drawings, and...
View JobGauteng: Machine Operator posted by Phakisa Holdings
Machine OperatorReporting to: OperationSeniority Level: ProfessionalType: TempDuties and Responsibilities:Set up machines to ensure required quality...
View JobSouth Africa: FARM MANAGER -MIXED FARMING posted by Farm Manager SA
MINIMUM REQUIREMENTS Agricultural Diploma / Degree advantageousMin of 3 years previous farm management experienceExperience in the following:Cropping -...
View JobGauteng: Business Continuity Consultant posted by Opensource
Key Responsibilities:Develop, implement, and maintain Business Continuity Management (BCM) frameworksConduct Business Impact Analyses (BIA) and risk...
View JobGauteng: Business Intelligence Developer posted by Opensource
Key Responsibilities:Design, develop, and maintain BI solutions and dashboardsExtract, transform, and load (ETL) data from multiple sourcesAnalyze business...
View JobWestern Cape: Database / System Administrator posted by Opensource
Key Responsibilities:SAP system and database administration across the SAP landscapeSAP installations, upgrades, patches, and system migrationsMonitoring...
View Job
Browse Employers
Job Alerts