Menu Close

Pretoria: Newlands, Pretoria Oos: Auto Herstelwinkel Assistent




Date 2024-03-20
Job Title Newlands, Pretoria Oos: Auto Herstelwinkel Assistent
Employer
More Information
Salary R 10 000 – R 12 000 gross
Category Sales
Location Tshwane
/ Pretoria

Job Summary

Newlands, Pretoria Oos: AUTO HERSTELWINKEL ASSISTENT Minimum Vereistes: -Betroubare man (Suid Afrikaanse burger) -Rooi Seël Werktuigkundige handelsertifikaat verkies – 10 jaar auto werktuigkundige herstelwerk ondervinding verpligtend -Auto elektriese ondervinding verkies -Geldige bestuurslisensie verpligtend -Skoon kriminele rekord -Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings verpligtend -Geen regmatige afdanking by enige vorige werkgewer weens wanprestasie of wangedrag -Om so gou moontlik diens te aanvaar Pligte: -Volledige voertuig werktuigkundige herstelwerk take en meganiese assistering -Herstelwerk van verskeie voertuie -Foutdiagnose -Interaksie met kliënt Salaris: R 10 000.00 R 12 500.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding) aansporings E-pos u opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / “link” nie) na oneilc(at)telkomsa.net en dui die volgende aan: – Verwysing CR2561 ; en – U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag (Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik) AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Newlands, Pretoria Oos: Auto Herstelwinkel Assistent position available in Tshwane, Pretoria. This job position was posted by . The job has been posted on 2024-03-20 in the Sales category

Click Go Apply to apply online!


You might also like to look at the available jobs in the same area.



Select one of the buttons below to browse for more available jobs.









Apply directly for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Pretoria: Newlands, Pretoria Oos: Auto Herstelwinkel Assistent

Newlands, Pretoria Oos: AUTO HERSTELWINKEL ASSISTENT Minimum Vereistes: -Betroubare man (Suid Afrikaanse burger) -Rooi Seël Werktuigkundige handelsertifikaat verkies - 10 jaar auto werktuigkundige herstelwerk ondervinding verpligtend -Auto elektriese onder


View Job
Newlands, Pretoria Oos

Pretoria: Newlands, Pretoria Oos: Auto Werkswinkel Tegnikus

Newlands, Pretoria Oos: AUTO WERKSWINKEL TEGNIKUS Minimum Vereistes: -Betroubare man (Suid Afrikaanse burger) -Rooi Seël Werktuigkundige handelsertifikaat verpligtend -Minimum 5 jaar na kwalifikasie se voertuig werktuigkundige ondervinding verpligtend (Nie


View Job
Newlands, Pretoria Oos

Share this to someone who needs a job:
Posted in Uncategorized

More Jobs in Your Area