Tulbagh: Junior Produksiebestuurder posted by The Talent Room
Posted on 2025-05-21 00:00:00
Employer | The Talent Room |
---|---|
Category | Other IT/Computer |
Location | Western Cape / Tulbagh |
Job Summary
Job Description
Ons klint n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, gele in Tulbagh (Wes-Kaap), het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, en dinamiese Junior Produksiebestuurder.
VERANTWOORDELIKHEDE
- Bestuur produktiwiteit & kwaliteit van werkers
- Daaglikse span prestasie verwerking & rapportering
- Identifiseer probleme, foute, hanteer die regstelling daarvan
- Daaglikse opdragte ontvang en die uitvoer daarvan
- Organisering en monitoring van werkers, oes, besproeiing, bemesting en stukwerk
- Rekordhouding van werksaktiwiteite en help met tydstudies by uitwerk van stukwerk
- Insekmonitering in boorde
- Algemene plaas instandhouding
- Nuwe besproeiingsblokke insit vanaf plan – PVC pype lym/krane bou
VEREISTES
- Matriek
- Tersire opleiding in landbou sal voordelig wees
- Eie vervoer
- Akkuraat, tydig, netjies en oplettend
- Moet bereid wees om naweke en na ure te werk
- Minimum van 2 jaar ondervinding in sagtevrugteboerdery
- Goeie Administrasie en kommunikasie vaardighede in Engels en Afrikaans
- Meganiese kennis sal in u guns tel
Click Go Apply to apply online!
Get Similar Job Alerts
More jobs in Tulbagh
More jobs in Western Cape
Browse Other IT/Computer Jobs
Browse The Talent Room Jobs
Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.
We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.
More related positions
South Africa: CODE 10 DRIVER WITH PRDP (TULBAGH)
Our client, Saronsberg Wine Cellar, located outside Tulbagh, is looking for a responsible, reliable, and experienced Driver to join their team. The...
View Job
CODE 10 DRIVER WITH PRDP (TULBAGH)
Tulbagh: Junior Produksiebestuurder
Job Description Ons kliënt n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, geleë in Tulbagh Wes-Kaap , het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, en...
View Job
Junior Produksiebestuurder
South Africa: JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: KERN- EN STEENVRUGTE (TULBAGH) posted by HR Management & Support Services
Ons klint n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, gele in Tulbagh, het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, en dinamiese Junior...
View Job
JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
South Africa: DRYWER & STOORMAN (TULBAGH) posted by HR Management & Support Services
Ons klint, wat gele is 15km buite Tulbagh is op soek na n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer amp Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die...
View Job
DRYWER & STOORMAN (TULBAGH)
Tulbagh: Junior Produksiebestuurder posted by The Talent Room
Job DescriptionOns klint n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, gele in Tulbagh Wes-Kaap, het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, en dinamiese...
View Job
Junior Produksiebestuurder
South Africa: CODE 10 DRIVER WITH PRDP (TULBAGH) posted by HR Management & Support Services
Our client, Saronsberg Wine Cellar, located outside Tulbagh, is looking for a responsible, reliable, and experienced Driver to join their team. The...
View Job
CODE 10 DRIVER WITH PRDP (TULBAGH)
Tulbagh: Sales & Marketing Accounts Manager posted by iStaff (Pty) Ltd
Minimum RequirementsBachelors degree in Marketing, Business Administration, or a related field.Minimum of 3-5 years of experience in sales and marketing...
View Job
Sales & Marketing Accounts Manager