Menu Close

Calvinia: INSTANDHOUDINGSBESTUURDER / PLAASBESTUURDER

Calvinia: INSTANDHOUDINGSBESTUURDER / PLAASBESTUURDER

Posted on 2025-05-21 00:00:00

Job Summary

VERANTWOORDELIKHEDE: Alle algemene onderhoud en herstelwerk op die plaas wat insluit – Onderhoud van heinings, bakke, waterpypleidings, trekkers, voertuie – Opstel van jaarlikse instandhoudingsplan – Beleid implementeer en effektief uitvoer om koste te bespaar – Algemene instandhouding van die plaas – Hulp aan eienaar se plaasbestuurder in die versorging van vee en uitbreiding van die kudde – Rekordhouding en administratiewe take – Verseker dat onderhoud van alle toerusting geskeduleer is – Bestuur voorkomende instandhoudingsprogram VEREISTES: – ‘n toepaslike kwalifikasie en ‘n minimum van drie jaar uitgebreide ondervinding in algehele instandhouding van die plaas – Basiese administrasie- en rekordhoudingvaardighede – Rekenaarvaardig (MS Office) – Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede – Geldige bestuurslisensie-kode 08 – Moet sonder toesig kan werk en selfgedrewe wees Hierdie geleentheid is ideaal vir ‘n volwasse persoon met nie-skoolgaande kinders. OM AANSOEK TE DOEN:

Click Go Apply to apply online!


Get Similar Job Alerts
Enter your WhatsApp number (e.g., +27740908132)
You'll receive alerts for new jobs in Calvinia, Hantam

View Job  Cape Town City Centre: Transport Controller

Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.

We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.

More related positions


Calvinia: PRODUKSIE- / PLAASBESTUURDER (VEE en LUSERN)

Die posbekleër sal direk aan die eienaar rapporteer en die primêre fokus van aktiwiteite het betrekking op die vee en uitgebriede lusern verbouing. Ons soek...


View Job
PRODUKSIE- / PLAASBESTUURDER (VEE en LUSERN)

Calvinia: INSTANDHOUDINGSBESTUURDER / PLAASBESTUURDER

VERANTWOORDELIKHEDE Alle algemene onderhoud en herstelwerk op die plaas wat insluit - Onderhoud van heinings, bakke, waterpypleidings, trekkers, voertuie -...


View Job
INSTANDHOUDINGSBESTUURDER / PLAASBESTUURDER

Share this to someone who needs a job:
Posted in Jobs in Calvinia, Jobs in Hantam, Transport / logistics / warehouse

More Jobs in Your Area