Menu Close

Centurion: Werwingskonsultant: It posted by Salix Recruitment

Date 2024-10-15
Job Title Werwingskonsultant: It
Employer Salix Recruitment
More Information
Salary 0
Category It Computer
Location Gauteng
/ Centurion

Job Summary

Is jy ‘n ‘IT-expert’, met ‘n ‘go-getter’ houding? Smag jy na sukses? Is jy gereed om jou merk te los in die wêreld van IT-werwing? By Salix Recruitment is ons ‘n entoesiastiese en jeugvolle span wat ‘n groot impak het op ons industrie en ons het opwindende nuus vir jou! Ons is opsoek na ‘n nuwe IT Recruiter!
 
Ons is nie jou tipiese werwingsagentskap nie. Ons is ‘n groeiende reus en ons floreer in ‘n buigsame en aanpasbare werksomgewing waar samewerking ‘n sleutelkomponent is. Hier sal jy ‘n span vind wat ‘n gedeelde visie het en saamwerk om daardie visie te bereik, terwyl ons groei, innoveer en die vryheid te geniet!
 
As jy ‘n passie het om aan top-IT-kandidate opwindende geleenthede voor te stel en deel wil wees van ‘n ondersteunende en ambisieuse span te wees wat die ‘thrill-of-the-chase’ as motief het (gepaard met al die voordele!), dan is Salix Recruitment die plek vir jou.
 
Voltooi vandag jou aansoek deur jou CV vir *****@*****.co.za te stuur en begin jou avontuur in werwing!
 
Verantwoordelikhede:
  • Sakeontwikkeling en Netwerkvorming: Gebruik verkoops- en sakeontwikkelingsstrategieë, saam met industrie-spesifieke netwerkvorming, om kliënte in die IT-sektor te lok.
  • Kliëntebegrip: Ontwikkel `n diep begrip van IT-maatskappye, hul industrie, tegnologieë en werksetiek.
  • Tegnologiegedrewe Advertensies: Stel en plaas werksadvertensies oor digitale platforms, insluitend tegnologie-spesifieke webwerwe en sosiale media kanale.
  • Digitale Werwing: Benut sosiale media en aanlyn platforms om IT-kandidate te lok en professionele verhoudings te bou.
  • Kopjag: Identifiseer en nader top tegnologie talent, veral dié met gespesialiseerde vaardighede.
  • Databasispassing: Gebruik kandidaatdatabasisse om die perfekte pasmaat vir IT-rolle te vind.
  • Aansoekbestuur: Hersien aansoeke, voer onderhoude en skep `n kortlys van kandidate vir tegnologieposisies.
  • Kandidaatbeoordeling: Versoek verwysings en beoordeel die geskiktheid van kandidate voordat hulle aan kliënte voorgestel word.
  • Kandidaatbriefing: Lig kandidate in oor die tegniese verantwoordelikhede, salaris en voordele van IT-rolle.
  • CV Voorbereiding: Berei en dien CV’s en ander relevante dokumente in by kliënte rakende geskikte tegnologie-aansoekers.
  • Onderhoudkoördinering: Reël onderhoude vir IT-kandidate volgens kliëntversoeke.
  • Onderhandeling: Onderhandel salarispakkette en finaliseer terme tussen IT-kliënte en kandidate.
  • Teikens Bereik: Werk na en oortref plasingsteikens, met fokus op die invul van tegnologie-rolle en die genereer van sakegeleenthede.
View Job  Centurion: Senior Operations Manager (Private Security) posted by Isilumko Staffing

 

Werksondervinding & Vaardighede Vereis:
 
Kwalifikasies:
  • Matriek (Graad 12)
  • Baccalaureusgraad in HR, Sielkunde, Bemarking, IT, of soortgelyk

 

Ervaring:
  • 1 jaar bewese ervaring as `n werwingskonsultant, verkope, of soortgelyke posisie
  • Begrip van werwingstegnieke en -bronne
  • Vermoeë om met teikens te werk

 

Vaardighede & Bevoegdhede:
  • Sisteemgeoriënteerd: Hou daarvan om prosesse te stroomlyn en dinge meer doeltreffend te maak.
  • Gefokus & Gedrewe: Weet wat hulle wil hê, het doelwitte, en is op `n missie om dit te bereik.
  • Welsprekend: Hanteer komplekse besware met gemak, bou rapport op alle vlakke, veral met senior belanghebbendes.
  • Selfversekerd & Betrokke: `n Mense-mens wat kan aanbied, onderhoude voer, en terugvoer hanteer met gemak.
  • Geloofwaardig: Het die gravitas om sterk sakeverhoudings te bou en is `n gedrewe, kundige, en goed-versorgde professionele persoon.
  • Kreatiewe Skrywer: Sterk Engelse vaardighede met `n aanvoeling vir die skryf van boeiende advertensies, blogs, en inhoud.
  • Tegnologievaardig: Bo gemiddeld met MS Office, gretig om nuwe stelsels te leer, en dink buite die boks.
  • Proaktiewe Probleemoplosser: Hou daarvan om oplossings te bied en take aan te pak met `n goed-beplande, projekbestuursbenadering.
  • Betroubaar: Neem eienaarskap met `n positiewe, kan-doen houding, en kry die werk reg gedoen.
  • Veerkragtig: Hanteer terugslae met `n glimlag en hou aan vorentoe beweeg.
  • Werwing is `n wipplankrit, en jy is gereed vir die rit!
  • Verkoopsuperster: Mededingend, altyd besig om te leer, en bemeester die nuutste verkoopstegnieke.
  • Spanwerker: Werk goed saam met ander, ondersteun die span, en is alles oor maatskappy sukses.

 

As jy binne twee weke geen reaksie ontvang nie, beskou asseblief die vakature aansoek as onsuksesvol. Jou profiel sal op ons databasis gehou word vir enige ander geskikte rolle / posisies.
 
Vir meer inligting e-pos:
Zidane Yaddadene
Office Manager / Kantoorbestuurder
Salix Recruitment
Werwingskonsultant: It position available in Gauteng, Centurion. This job position was posted by Salix Recruitment. The job has been posted as a char8000 ad on 2024-10-15 at 01:01:55 in the It Computer category

Click Go Apply to apply online!

View Job  Johannesburg: Team Leader (Unified Communication) posted by AtripleA recruitment & temps

You might also like to look at the available jobs in the same area.

Apply directly on jobmail for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Centurion: Werwingskonsultant: It

Is jy n IT-expert, met n go-getter houding? Smag jy na sukses? Is jy gereed om jou merk te los in die wêreld van IT-werwing? By Salix Recruitment is ons n entoesiastiese en jeugvolle span wat n groot impak het op ons industrie en ons het opwindende nuus vi


View Job
Werwingskonsultant

Centurion: Werwingskonsultant: It posted by Salix Recruitment

Is jy ‘n ‘IT-expert’, met ‘n ‘go-getter’ houding? Smag jy na sukses? Is jy gereed om jou merk te los in die wêreld van IT-werwing? By Salix Recruitment is ons ‘n entoesiastiese en jeugvolle span wat ‘n


View Job
Werwingskonsultant

Error making API request.

Share this to someone who needs a job:
Posted in Jobs in Centurion, Jobs in Gauteng

More Jobs in Your Area