Menu Close

Ceres: Onderwysbetrekking: Landboutegnologie (Graad 10 – 12) posted by HR Management & Support Services






Date 2024-06-08
Job Title Onderwysbetrekking: Landboutegnologie (Graad 10 – 12)
Employer HR Management & Support Services
More Information
Salary 0
Category It Computer
Location Western Cape
/ Ceres

Job Summary

Ons ideale kandidaat sal beskik oor:

? Relevante tersire VOO/FET kwalifikasie/s.
? Ondervinding van die KABV (CAPS) en akademiese onderlegdheid in Landbou of Tegnologie of Hout- en metaalwerk.
? SACE-registrasie of bewys van aansoek
? n Bewese diensrekord in effektiewe klaskamerbestuur en onderrig van vakke soos bo genoem.
? Ervaring in die aanbied van bogenoemde vakke in graad 12 sal in die kandidaat se guns tel.
? Ervaring as vakhoof van bogenoemde vakke sal in die kandidaat se guns tel.
? Meld ander vakke aangebied en enige ander Landbou verwante opleiding of ervaring.
? Ervaring as nasiener van NSS sal in die kandidaat se guns tel.
? Ervaring en kennis van n mediumgrootte, dubbelmedium horskool.
? n Ho vlak van rekenaarvaardigheid in die gebruik van die MS-Office-pakket sal in die kandidaat se guns tel.
? Bewese administratiewe en organisatoriese vaardighede, insluitende die benutting van elektroniese hulpbronne.
? Veelsydigheid binne en buite die klaskamer.
? Sport: meld ondervinding in afrigting- en skeidsregtersvaardighede.

Beheerliggaam posvlak 1 posisie.

Diensaanvaarding: 1 Julie 2024

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2024

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Alle werwingsprosedures voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike inligting Nr 4 van 2023.

Onderwysbetrekking: Landboutegnologie (Graad 10 – 12) position available in Western Cape, Ceres. This job position was posted by HR Management & Support Services. The job has been posted as a premium ad on 2024-06-08 at 13:02:14 in the It Computer category

Click Go Apply to apply online!


You might also like to look at the available jobs in the same area.

Apply directly on jobmail for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Ceres: Onderwysbetrekking: Landboutegnologie (Graad 10 – 12)

Ons ideale kandidaat sal beskik oor: ? Relevante tersiêre VOO/FET kwalifikasie/s. ? Ondervinding van die KABV (CAPS) en akademiese onderlegdheid in Landbou of Tegnologie of Hout- en metaalwerk. ? SACE-registrasie of bewys van aansoek ? ’n Bewese diensrekor


View Job
Onderwysbetrekking

Ceres: Onderwysbetrekking: Landboutegnologie (Graad 10 – 12) posted by HR Management & Support Services

Ons ideale kandidaat sal beskik oor:? Relevante tersire VOO/FET kwalifikasie/s.? Ondervinding van die KABV (CAPS) en akademiese onderlegdheid in Landbou of Tegnologie of Hout- en metaalwerk.? SACE-registrasie of bewys van aansoek? n Bewese diensrekord in e


View Job
Onderwysbetrekking

Share this to someone who needs a job:
Posted in Uncategorized

More Jobs in Your Area