Inwonende Hoof En Fasiliteerder
Posted on 2025-03-16
Employer | Arvo |
---|---|
Salary | 30000 |
Category | Professions |
Location | Western Cape / Paarl |
Job Summary
Inwonende Hoof en Fasiliteerder
Ons klient bied `n opwindende geleentheid vir `n inwonende Hoof en fasiliteerder. Hulle is opsoek na die beste inwonende hoof in die land. n Kandidaat met n passie vir die opleiding van die jeug, uitsonderlike mensevaardighede, en die dryfkrag om n opwindende instelling te help vestig. Die sentrum is op n historiese plaas wat die eerste amptelike Afrikaanse skool gehuisves het en is in Klapmuts/Paarl omgewing gele. Verblyf vir die posisie word ook op die perseel verskaf.
Vereistes
Relevante onderwys- of taalkwalifikasie.
Ervaring as onderwyser of fasiliteerder, of ervaring in koshuisomgewing.
Ondervinding om met kinders of tieners te werk, bv. onderrig, mentorskap of jeugleierskap.
Ondervinding in afrigting van lewensvaardighede soos kommunikasie, konflikoplossing, of soortgelyke vaardighede sal voordelig wees.
Geldige noodhulpopleiding.
Vertroud met hantering van noodgevalle, konflikte of uitdagende gedrag, en vermo om die situasie kalm en regverdig aan te spreek.
Uitstekende kommunikasievermo in Afrikaans en Engels.
Vermo om effektief te kommunikeer met kinders, ouers en personeel.
Vermo om groepe studente te lei en toesig te hou.
Respek vir en begrip van diverse kulturele agtergronde.
Innemende en gemoedelike persoonlikheid.
Bereidwillig om aan te pas by uiteenlopende werksure en verantwoordelikhede.
Verantwoordelikhede
Daaglikse toesig en bestuur van skedules vir kinders.
Monitor kinders se fisiese gesondheid en bied mediese bystand soos nodig.
Handhaaf uitnemende standaarde.
Bestuur personeel.
Doeltreffende bestuur van kursusskedules, -aktiwiteite en -assesserings.
Lewer interaktiewe en praktiese sessies wat aktiewe deelname aanmoedig.
Lei kinders in die identifisering van hul leierskapstyle en lewensvaardigheidsbehoeftes.
Fasiliteer groepaktiwiteite, besprekings en rolspele om werklike scenarios te simuleer.
Kweek veilige, respekvolle en bemoedigende leeromgewing wat kinders inspireer.
Bystand met uitrol van vakansieprogramme en akademiese uitnemendheidskursusse.
Ligging: Klapmuts omgewing
Salaris: R30 000 – R60 000 per maand (verblyf, met krag en water ingesluit, word ook voorsien)
Doen asseblief aanlyn aansoek, ARVO sal in kontak wees indien jy `n geskikte kandidaat is.
Beskou asseblief jou aansoek as onsuksesvol as jy nie binne 4 weke gekontak word nie.
Inwonende Hoof En Fasiliteerder position available in Western Cape, Paarl. This job position was posted by Arvo . The job has been posted as a premium ad on 2025-03-16 at 13:00:29 in the Professions category
Click Go Apply to apply online!
You might also like these jobs in the same area.
Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.
We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.
More related positions
Paarl: Inwonende Hoof En Fasiliteerder
Inwonende Hoof en Fasiliteerder Ons klient bied `n opwindende geleentheid vir `n inwonende Hoof en fasiliteerder. Hulle is opsoek na die beste inwonende hoof in die land. ‘n Kandidaat met ’n passie vir die opleiding van die jeug, uitsonderlike mensevaardig
View Job
Inwonende Hoof En Fasiliteerder
Paarl: Inwonende Hoof En Fasiliteerder posted by Arvo
Inwonende Hoof en FasiliteerderOns klient bied `n opwindende geleentheid vir `n inwonende Hoof en fasiliteerder. Hulle is opsoek na die beste inwonende hoof in die land. n Kandidaat met n passie vir die opleiding van die jeug, uitsonderlike mensevaardighed
View Job
Inwonende Hoof En Fasiliteerder