Drywer & Stoorman (Tulbagh)
Posted on 2025-04-10
Employer | HR Management & Support Services |
---|---|
Salary | 0 |
Category | Professions |
Location | South Africa / South Africa |
Job Summary
Ons klint, wat gele is 15km buite Tulbagh is op soek na `n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer & Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die veilige aflewering van gifstowwe aan klinte en moet voorraadbeheer in die stoor kan toepas.
VERANTWOORDELIKHEDE
DRYWER
- Daaglikse oplaai en aflewering van chemikali
- Rekordhouding van afleweringsnotas
- Voldoen aan veiligheidsregulasies
- Voldoen aan die Nasionale Padverkeers Wet
- Netheid van voertuig en skoonmaak van voertuig
STOORMAN
- Ontvang en uitlaai van chemikali
- Bestuur van Vurkhuyser
- Voorraadkontrole en -beheer
- Voorraadtellings en bestuur.
- Kommunikasie met bestuur oor voorraadvlakke
- Regpak van produkte en op rakke
- Skoonmaak van stoor en werksperseel
VEREISTES
- Graad 10, moet basiese wiskunde & administratiewe funksies kan behartig
- Moet n geldige kode 10 lisensie he, PDP sal n bonus wees
- Moet self betroubare vervoer h tot by die werkplek
- Moet kan Afrikaans en Engels lees en skryf
- Sober gewoontes en `n professionele werksetiek
- Goeie gesondheid moet items van 30kg kan hanteer e naan PDP vereistes voldoen
- Ouderdom: 25 jaar of ouer
- Netheid op homself (voorkoms) asook die voertuig & stoor
- Vurkhyser lisensie sal `n voordeel wees
- Stiptelik, Eerlik, betroubaar & goeie maniere
- Goeie kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid sal n bonus wees
- Moet onder druk kan werk & Instruksies kan uitvoer
AANSOEKE
SLUITINGSDATUM: 26 APRIL 2025
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
Drywer & Stoorman (Tulbagh) position available in South Africa, South Africa. This job position was posted by HR Management & Support Services. The job has been posted as a premium ad on 2025-04-10 at 15:01:20 in the Professions category
Click Go Apply to apply online!
You might also like these jobs in the same area.
Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.
We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.
More related positions
South Africa: Drywer & Stoorman (Tulbagh) posted by HR Management & Support Services
Ons klint, wat gele is 15km buite Tulbagh is op soek na `n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer & Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die veilige aflewering van gifstowwe aan klinte
View Job
Drywer & Stoorman (Tulbagh)
South Africa: Drywer & Stoorman (Tulbagh)
Ons kliënt, wat geleë is ±15km buite Tulbagh is op soek na `n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer & Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die veilige aflewering van gifstowwe aan kliënte
View Job
Drywer & Stoorman (Tulbagh)