Menu Close

Pretoria: Advertising Sales Representative (Afrikaans)

Advertising Sales Representative (Afrikaans)

Posted on 2025-04-18

Salary 12000 Monthly
Category Accounting Finance
Location Tshwane  /  Pretoria

Job Summary

Die firma is op soek na n ervare advertensiebemarker met bewese toepaslike ervaring. Hul hoofkantoor is in Lynnwood, Pretoria, en die kandidaat moet in Pretoria woonagtig wees alhoewel die personeelspan grootliks van hul huise af werk. Die tydskrif het landwyd adverteerders. Die geskikte kandidaat, wat direk aan die Redakteurs verantwoordelik sal wees, sal redaksionele en administratiewe steun ontvang. Die persoon moet egter sterk selfstandig kan werk en tegelyk ook goed in n span kan saamwerk. Vereistes n Bewese suksesrekord van advertensieverkope Moet n advertensiewerwing- en bemarkingsplan kan help opstel Moet self die advertensiewerwing en kliënteversorging kan doen n Aanvoeling vir die seniors-marksektor (vyftig-plussers) en diensteleweraars op dié gebied in Suid-Afrika is noodsaaklik n Geskikte kandidaat sal waarskynlik self in die ervare lewensgroep van 48-70 jaar wees. (Hierdie kan ook die ideale soort pos wees vir n persoon wat onlangs afgetree het of binnekort aftree) Rekenaargeletterdheid Goeie taalvaardigheid in Afrikaans en Engels Eie vervoer, eie telefoon en huiskantoorgeriewe Moet bereid wees om van tyd tot tyd te reis Na matriek, n verdere toepaslike kwalifikasie/s bv. graad, diploma, kursusse gevolg. Voordelig Kennis en ervaring van skakelwerk, bv. die reël van promosiegeleenthede, skakeling met lesersgroepe, kliëntegroepe of toepaslike verenigings. Bestaande of vorige skakelnetwerke sal u sukses help bepaal. Moet nuwe adverteerders kan help vind. Die basiese salaris sal bepaal word op grond van die waarde wat jy na verwagting tot die besigheid sal bydra, met inagneming van jou verkope-rekord, netwerk in die bedryf, en voorgestelde prestasieteikens.

Advertising Sales Representative (Afrikaans) position available in Tshwane, Pretoria. This job position was posted by . The job has been posted on 2025-04-18 in the Accounting Finance category

Click Go Apply to apply online!


You might also like these jobs in the same area.

Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.

We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.

More related positions


Johannesburg: Senior Sales Executive (Film, Tv, Video, Media, Av, Advertising_

The successful candidate will have a deep understanding of sales psychology, a proven record of exceeding sales targets, and existing relationships with large blue-chip clients, ad agencies, AV companies, broadcasters, and/or government sectors. Key Requir


View Job
Senior Sales Executive (Film, Tv, Video, Media, Av, Advertising_

Pretoria: Advertising Sales Representative (Afrikaans)

Die firma is op soek na n ervare advertensiebemarker met bewese toepaslike ervaring. Hul hoofkantoor is in Lynnwood, Pretoria, en die kandidaat moet in Pretoria woonagtig wees alhoewel die personeelspan grootliks van hul huise af werk. Die tydskrif het lan


View Job
Advertising Sales Representative (Afrikaans)

Johannesburg: Senior Online Advertising Sales Executive posted by Ad Talent Africa

Who are we: A well-established international technology company specialising in digital advertising innovation.Who are we looking for: An experienced online media sales executive who will be charge of developing and maintaining the relationship with key me


View Job
Senior Online Advertising Sales Executive

Johannesburg: Digital Advertising B2b Sales Consultant posted by CallForce

We are currently seeking Digital Advertising Sales Consultants. Successful candidates will receive full product and systems training. Your responsibilities will include:Telephonically engaging with prospective clients to purchase digital advertising packag


View Job
Digital Advertising B2b Sales Consultant

Error making API request.
Share this to someone who needs a job:
Posted in Uncategorized

More Jobs in Your Area