Menu Close

South Africa: Drywer & Stoorman (Tulbagh)

Drywer & Stoorman (Tulbagh)

Posted on 2025-04-10

Job Summary

Ons kliënt, wat geleë is ±15km buite Tulbagh is op soek na `n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer & Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die veilige aflewering van gifstowwe aan kliënte en moet voorraadbeheer in die stoor kan toepas. VERANTWOORDELIKHEDE DRYWER Daaglikse oplaai en aflewering van chemikalië Rekordhouding van afleweringsnotas Voldoen aan veiligheidsregulasies Voldoen aan die Nasionale Padverkeers Wet Netheid van voertuig en skoonmaak van voertuig STOORMAN Ontvang en uitlaai van chemikalië Bestuur van Vurkhuyser Voorraadkontrole en -beheer Voorraadtellings en –bestuur. Kommunikasie met bestuur oor voorraadvlakke Regpak van produkte en op rakke Skoonmaak van stoor en werksperseel VEREISTES Graad 10, moet basiese wiskunde & administratiewe funksies kan behartig Moet n geldige kode 10 lisensie he, PDP sal n bonus wees Moet self betroubare vervoer hê tot by die werkplek Moet kan Afrikaans en Engels lees en skryf Sober gewoontes en `n professionele werksetiek Goeie gesondheid – moet items van ±30kg kan hanteer e naan PDP vereistes voldoen Ouderdom: 25 jaar of ouer Netheid op homself (voorkoms) asook die voertuig & stoor Vurkhyser lisensie sal `n voordeel wees Stiptelik, Eerlik, betroubaar & goeie maniere Goeie kommunikasievaardighede Rekenaarvaardigheid sal ‘n bonus wees Moet onder druk kan werk & Instruksies kan uitvoer AANSOEKE SLUITINGSDATUM: 26 APRIL 2025 Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.

Drywer & Stoorman (Tulbagh) position available in ZA, South Africa. This job position was posted by . The job has been posted on 2025-04-10 in the Transport Logistics Warehouse category

Click Go Apply to apply online!


You might also like these jobs in the same area.

Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.

We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.

More related positions


South Africa: Drywer & Stoorman (Tulbagh) posted by HR Management & Support Services

Ons klint, wat gele is 15km buite Tulbagh is op soek na `n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer & Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die veilige aflewering van gifstowwe aan klinte


View Job
Drywer & Stoorman (Tulbagh)

South Africa: Drywer & Stoorman (Tulbagh)

Ons kliënt, wat geleë is ±15km buite Tulbagh is op soek na `n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer & Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die veilige aflewering van gifstowwe aan kliënte


View Job
Drywer & Stoorman (Tulbagh)

Error making API request.
Share this to someone who needs a job:
Posted in Uncategorized

More Jobs in Your Area