Menu Close

South Africa: Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet) posted by HR Management & Support Services






Date 2024-06-09
Job Title Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet)
Employer HR Management & Support Services
More Information
Salary 0
Category It Computer
Location South Africa
/ South Africa

Job Summary

Ons klint, Gydosig Aftree Oord (gele in Prince Alfreds Hamlet) het n geleentheid beskikbaar vir n Geregistreerde Verpleegkundige om by hul span aan te sluit.

VEREISTES:

  • Moet SAVR geregistreerd wees.
  • Diploma / Graad in Verpleging.
  • Goeie menseverhoudinge & personeelbestuur vaardighede.
  • Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes.
  • n Liefde vir bejaardes.
  • Moet bereid wees om skofte te werk.
  • Moet goed in n span funsioneer, maar moet die vermo h om inisiatief, verantwoordelikheid en leiding te kan neem.
  • Afrikaans & Engels magtig.

VERANTWOORDELIKHEDE:

  • Oorsig van verpleging en versorging van bejaardes.
  • Oorsig, bestuur en mentor van personeel in eenheid.
  • Skakeling met Dokters en Hospitale.
  • Skakel tussen inwoners en families.
  • Monitering van observasies.
  • Delegering van pligte na Verpleegpersoneel en Versorgers.
  • Versorging van Inwoners.
  • Relevante dokumentasie en administrasie.
  • Hantering van medikasie.

`n Markverwante salaris word aangebied.

Sluitingsdatum vir aansoeke: Dinsdag, 10 Junie 2024

Heg asb `n bewys van u SAVR registrasie aan.

Neem asseblief kennis:

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Alle werwingsprosedures word uitgevoer inlyn met Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting,

Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet) position available in South Africa, South Africa. This job position was posted by HR Management & Support Services. The job has been posted as a premium ad on 2024-06-09 at 13:06:54 in the It Computer category

Click Go Apply to apply online!

View Job  South Africa: Senior Full Stack Java Developer - Remote - R960k Pa posted by E-Merge

You might also like to look at the available jobs in the same area.

Apply directly on jobmail for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Wolseley: Geregistreerde Verpleegkundige

‘n Geleentheid is beskikbaar vir ‘n Geregistreerde Verpleegkundige in Prince Alfred’s Hamlet. VEREISTES: Moet SAVR geregistreerd wees. Diploma / Graad in Verpleging. Goeie menseverhoudinge & personeelbestuur vaardighede. Ervaring met die versorging en verp


View Job
Geregistreerde Verpleegkundige

South Africa: Geregistreerde Verpleegkundige posted by The Talent Room

n Geleentheid is beskikbaar vir n Geregistreerde Verpleegkundige in Prince Alfreds Hamlet. VEREISTES:Moet SAVR geregistreerd wees.Diploma / Graad in Verpleging.Goeie menseverhoudinge & personeelbestuur vaardighede.Ervaring met die versorging en verpleg


View Job
Geregistreerde Verpleegkundige

South Africa: Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet) posted by HR Management & Support Services

Ons klint, Gydosig Aftree Oord (gele in Prince Alfreds Hamlet) het n geleentheid beskikbaar vir n Geregistreerde Verpleegkundige om by hul span aan te sluit.VEREISTES:Moet SAVR geregistreerd wees.Diploma / Graad in Verpleging.Goeie menseverhoudinge & p

View Job  South Africa: 2Nd Line Support Engineer German posted by IOCO

View Job
Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet)

Share this to someone who needs a job:
Posted in Jobs in South Africa

More Jobs in Your Area