Menu Close

Ceres: Senior Verkoelings Tegnikus posted by Finovate People






Date 2024-06-09
Job Title Senior Verkoelings Tegnikus
Employer Finovate People
More Information
Salary 0
Category Professions
Location Western Cape
/ Ceres

Job Summary

Ons client, n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat. Die pos sal leiding neem van die Verkoelings Afdeling en baie nou saamwerk met die instandhoudings span. Die kandidaat moet met oorgawe en passie sy werk verrig, goeie verkoelings dissiplines volg. Essensile kwalifikasies, vaardighede en ervaring: Relevante tegniese/trade kwalifikasie – Millwright/Elektriese/Meganiese kwalifikasie Elektriese en Verkoelings vaardighede/ervaring is kardinaal Meganiese kennis sal tot voordeel wees Minstens 3 jaar ondervinding in BA verkoeling Vertroud met wetlike aspekte van Gesondheid en Veiligheids maatrels en toepassing daarvan Rekenaar vaardig (MsOffice) Bestuur van ? klein afdeling juniors Daagliks monitering Verkoelings bestuur wat met foutopsporing gepaard gaan. Toesig oor daaglikse inspeksie prosesse Behou die leefwyse van skoonhou en instandhouding Skakeling met diensverskaffers en verseker alle instandhouding op toerusting word gedoen Bekend met BA asook DCA toerusting Beheer van nuwe projekte Finansile beplanning vir begroting en instandhoudings doeleindes Eienskappe: Stiptelik, betroubaar wees asook ? oog vir detail Bereid oortyd en naweke te werk, wanneer nodig Moet onafhanklik en onder druk kan werk Dissiplineerd werk binne veiligheids rels soos voorgeskryf Moet oor goeie gesondheid beskik en sober gewoontes Verblyf in Ceres omgewing of in Kouebokkeveld Moet kode 8 lisensie beskik ? Markverwante vergoedingspakket sal aangebied word volgens die aansoeker se ervaring en kwalifikasie. Die pos rapporteer aan die hoofbestuurder Area: Ceres, Prince Alfred Hamlet. Starting date: As soon as possible.

View Job  Western Cape: Warehouse Admin Clerk (Paarden Island, Cape Town) posted by MPRTC Recruitment

Salary:

Market related Please apply online for this position if you meet the above-mentioned requirements. Please assume that your application was unsuccessful if you have not been contacted within 4 weeks.
Senior Verkoelings Tegnikus position available in Western Cape, Ceres. This job position was posted by Finovate People. The job has been posted as a premium ad on 2024-06-09 at 13:36:39 in the Professions category

Click Go Apply to apply online!


You might also like to look at the available jobs in the same area.

Apply directly on jobmail for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Ceres: Senior Verkoelings Tegnikus posted by Finovate

Ons client, n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by n wreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. n Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat.Die pos sal leid

View Job  Cape Town: Supply Chain & Logistics Specialist - Chemical Industry posted by Hire Resolve

View Job
Senior Verkoelings Tegnikus

Ceres: Senior Verkoelings Tegnikus posted by Finovate People

Ons client, n sagtevrugte verkoelings en verpakkingsfirma, soek n Senior Verkoelings Tegnikus. Die gepaste kandidaat sal aansluit by ? wreldklas maatskappy met van die nuutste tegnologie. ? Droom geleentheid vir enige passievolle kandidaat. Die pos sal lei


View Job
Senior Verkoelings Tegnikus

Share this to someone who needs a job:
Posted in Jobs in Ceres, Jobs in Western Cape

More Jobs in Your Area