Menu Close

Brooklyn, Pretoria: LITIGASIE SEKRETARESSE

Website Cora O'Neil Recruitment Agency

Brooklyn, Pretoria: LITIGASIE SEKRETARESSE

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame

-Afrikaans & Engelse eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)

-Matriek / Graad 12

-Onlangse Litigasie tik ondervinding by ‘n regsfirma verpligtend

-Diktafoon tik ondervinding

-Rekenaargeletterd, met goeie tikvaardigheid (spoed en akkuraatheid)

-Eie vervoer / voertuig

-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

Pligte:

-Tik en opstel van Hooggeregshof en Landdroshof Litigasie regsdokumente, kennisgewings en pleitstukke

-Diktafoon tik

-Algemene regs administrasie en sekretariële take

Salaris: R 15 000.00 – R 20 000.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding)

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2602; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag.

(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE MINIMUM VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

BELANGRIK: Hierdie is ‘n gespesifiseerde regsberoep. Moenie aansoek doen indien u nie die relevante ondervinding het by ‘n regsfirma nie.

 

To apply for this job email your details to oneilc@telkomsa.net

Share this to someone who needs a job: