Menu Close

Hatfield, Pretoria: KANDIDAAT PROKUREUR

Website Cora O'Neil Recruitment Agency

Hatfield, Pretoria: KANDIDAAT PROKUREUR

Minimum Vereistes:

-Netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu (verkieslik manlik)

-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)

-LLB Graad voltooi verpligtend

-Geldige bestuurslisensie en eie voertuig verpligtend

-Moet tans in Pretoria woonagtig wees

-Om so gou moontlik diens te aanvaar

-2 jaar klerkskap kontrak

Pligte:

-Algemene kandidaat prokureur take (Litigasie en Derde Party Eise)

-Reis na Howe en kliënte

-Liassering, uitreik bediening van regsdokumente by Howe en Aktekantoor

Salaris: R 7 000.00 – R 8 500.00 bruto

E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:

– Verwysing CR2603; en

– U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag

(Stuur ook ‘n onlangse foto en u Akademiese Rekord)

AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

To apply for this job email your details to oneilc@telkomsa.net

Share this to someone who needs a job: