Menu Close

Johannesburg: Sunninghill, Johannesburg: Administrasie Assistent (Vir Petrol Stasie)




Date 2024-04-04
Job Title Sunninghill, Johannesburg: Administrasie Assistent (Vir Petrol Stasie)
Employer
More Information
Salary R 12 000 – R 15 000 gross
Category Transport Logistics Warehouse
Location Gauteng
/ Johannesburg

Job Summary

Sunninghill, Johannesburg: ADMINISTRASIE ASSISTENT (Vir Petrol Stasie) Minimum Vereistes: -Netjiese Nie-BEE dame, 35 jaar oud (Spesifiek blanke of Indiër dame, soos per maatskappy se huidige BEE vereistes) -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend -Uitstekende kommunikasie vaardigheid in beide Afrikaans en Engels verpligtend -Matriek / Graad 12 -Minimum 1 jaar onlangse relevante administrasie ondervinding, verkieslik by n Petrol Stasie of soortgelyke werksomgewing -Finansiële Administrasie ondervinding verkies -Sterk administrasie vaardigheid belangrik -Ten volle rekenaargeletterd in MS Word en MS Excel (WinBranch ondervinding verkies) -Moet bereid wees om retail ure te werk -Woonagtig naby Sunninghill verpligtend -Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings (CV moet volledige diensrekord en diensdatums aandui) -Om so gou moontlik diens te aanvaar Werksure: Maandae tot Vrydae vanaf 6vm 3nm, met 1 uur etenstyd; en 2 Saterdae per maand vanaf 6vm 10vm Pligte: -Volledige Administrasie take vir Petrol Stasie -Daaglikse kontant rekonsiliasie na WinBranch -Brandstof rekonsiliasie, balanseer aflewerings vanaf Afleweringsnotas na Outomatiese Voorraad Aanvulling -Rekonsilieer Tak na Outomatiese Tenk Meter. -Kleinkasbestuur en rekonsiliasie -Uitreiking van kassier fondse en vul kleingeld aan wanneer nodig, asook balansering -Voorbereiding van oorbetalings vir verskaffersbetalings vir boekhouer en verseker dat betalings in ooreenstemming met kredietfasiliteite deur verskaffer aangevra word -Hantering van voorraad databasis -Daaglikse kontant verwerking -Maandelikse voorraad opnames en verwerking -Voorbereiding van Voorhof, Bakkery, Kassiere en ander algemene personeel rooster -Rekonsilieer daaglikse personeelbywoning met biometriese stelsel -Onderhou personeellêers op die perseel en opdatering van HR soos en wanneer nodig -Instandhouding van algemene Excel-sigblaaie -Ondersteuning aan Bestuurder en algemene pligte -Algemene Kantoor pligte insluitend die beantwoording van telefoon, bestel van skryfbehoeftes en skoonmaak materiaal -Onderhou liassering van verskaffersfakture en ander administrasiedokumentasie Salaris: R 12 000.00 R 15 000.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding) E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / “link” nie) na oneilc(at)telkomsa.net en dui die volgende aan: – Verwysing CR2569 ; en – U basies maandelikse bruto salarisverwagting binne die aangebiede bedrag. (Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe van vorige werkgewers, indien moontlik) AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE MINIMUM VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Sunninghill, Johannesburg: Administrasie Assistent (Vir Petrol Stasie) position available in Gauteng, Johannesburg. This job position was posted by . The job has been posted on 2024-04-04 in the Transport Logistics Warehouse category

Click Go Apply to apply online!


You might also like to look at the available jobs in the same area.

Apply directly for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Johannesburg: Sunninghill, Johannesburg: Administrasie Assistent (Vir Petrol Stasie)

Sunninghill, Johannesburg: ADMINISTRASIE ASSISTENT (Vir Petrol Stasie) Minimum Vereistes: -Netjiese Nie-BEE dame, 35 jaar oud (Spesifiek blanke of Indiër dame, soos per maatskappy se huidige BEE vereistes) -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verplig


View Job
Sunninghill, Johannesburg

Johannesburg: Sunninghill, Johannesburg: Junior Creditors Clerk

Sunninghill, Johannesburg: JUNIOR CREDITORS CLERK Minimum Requirements: -Mature and reliable NON BEE female -Afrikaans and English first and second languages a must (Fully proficient in both a must) -Excellent communication skills in both Afrikaans and Eng


View Job
Sunninghill, Johannesburg

Johannesburg: Sunninghill, Johannesburg: Fuel Station Manager

Sunninghill, Johannesburg: FUEL STATION MANAGER Minimum Requirements: -Mature and reliable individual -Afrikaans and English first and second languages a must (Fully proficient in both a must) -Excellent communication skills in both Afrikaans and English a


View Job
Sunninghill, Johannesburg

Share this to someone who needs a job:
Posted in Uncategorized

More Jobs in Your Area