Menu Close

Pretoria: Brooklyn, Pretoria: Projek Bestuurder (Events Management)




Date 2024-03-20
Job Title Brooklyn, Pretoria: Projek Bestuurder (Events Management)
Employer
More Information
Salary Negotiable
Category Construction Trades
Location Tshwane
/ Pretoria

Job Summary

Brooklyn, Pretoria: MIDDELVLAK PROJEK BESTUURDER (GEBEUREBESTUUR / “EVENTS MANAGEMENT”) Minimum Vereistes: -Netjies en goed aangebiede, doeltreffende en professionele dame -Ten volle tweetalig in beide Afrikaans en Engels verpligtend (Afr & Eng kliëntebasis) -Matriek / Graad 12 -Relevant tersiêre kwalifikasie verkies -2 tot 3 jaar onlangse Projekbestuur ondervinding, spesifiek in geleenthede industrie (“events industry”) verpligtend -Sterk skriftelike en verbale kommunikasievaardighede in beide Engels en Afrikaans verpligtend -Sterk onderhandelingsvaardighede -Georganiseer met sterk administrasievaardighede noodsaaklik -Sperdatum gedrewe met sterk aandag aan detail -Rekenaarvaardig MS Office, en gemaklik om met aanlyn stelsels te werk -In staat om onder druk te werk, en in staat om onafhanklik en met minimale toesig te werk -Geldige bestuurslisensie en eie voertuig verpligtend -Stabiele diensrekord en kontakbare verwysings verpligtend -Om so gou as moontlik te begin Pligte: -Uitvoer van alle vaardighede wat nodig is om funksies soos Vergaderings / Aansporings / Konferensies / Gebeurtenisse te bestuur -Neem geleenthede en aansporings aan wat aan maatskappy toegeken word. -Lewer ervare insette in elke nuwe opdrag / voorstel. -Pas `n kreatiewe en “buite die boks” denkproses toe wanneer voorstelle geskryf word. -Stel gedetailleerde voorstelle saam, insluitend gedetailleerde roetes, beskrywings, beelde, kosteberekeninge en aanbiedings. -Terreininspeksies van voorgestelde bestemmings -Begelei groepe op gebeure -Bestuur operasionele aspekte met betrekking tot beplanning en uitvoering van geleenthede -Bestuur reëlings op terrein met betrekking tot geleenthede -Ontmoet en groet groepe by lughawens -Stel voor, bespreek en bestuur alle vermaak wat nodig is vir geleenthede. -Bespreek en bestuur alle akkommodasievereistes en alle elemente rondom konferensievereistes. -Tree op as skakel tussen verskaffers en kliënte. -Voortgesette kliënteskakeling rakende vordering van geleenthede -Bou verhoudings met kliënte, ondersteuningspersoneel en verskaffers. -Verantwoordelik vir kontantvloei, rekonsiliasie en winsgewendheid van elke geleentheid wat bestuur word. -Bestuur Administrateur met betrekking tot elemente van verantwoordelikheid tydens die aanloop tot `n geleentheid Salaris: Onderhandelbaar afhangende van ondervinding (Mark verwant) E-pos u opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / “link” nie) na oneilc(at)telkomsa.net en dui die volgende aan: – Verwysing CR2559 ; en – U maandelikse bruto salarisverwagting . (Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik) AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Brooklyn, Pretoria: Projek Bestuurder (Events Management) position available in Tshwane, Pretoria. This job position was posted by . The job has been posted on 2024-03-20 in the Construction Trades category

Click Go Apply to apply online!


You might also like to look at the available jobs in the same area.

Apply directly for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Pretoria: Brooklyn, Pretoria: Projek Bestuurder (Events Management)

Brooklyn, Pretoria: MIDDELVLAK PROJEK BESTUURDER (GEBEUREBESTUUR / "EVENTS MANAGEMENT") Minimum Vereistes: -Netjies en goed aangebiede, doeltreffende en professionele dame -Ten volle tweetalig in beide Afrikaans en Engels verpligtend (Afr & Eng kliëntebasi


View Job
Brooklyn, Pretoria

Share this to someone who needs a job:
Posted in Uncategorized

More Jobs in Your Area