Menu Close

Pretoria North: Boekhouer – Ervare Boekhouer – Konstruksiebedryf posted by JR Kopano Eng






Date 2024-04-28
Job Title Boekhouer – Ervare Boekhouer – Konstruksiebedryf
Employer JR Kopano Eng
More Information
Salary 0
Category Finance Accounting
Location Gauteng
/ Pretoria North

Job Summary

Ervare Boekhouer – KonstruksiebedryfMaatskappy:Ons is `n gevestigde ingenieurswese en konstruksieonderneming met `n trotse geskiedenis van uitnemendheid in die lewering van hoogstaande projekte in die Suid-Afrikaanse konstruksie en motor sektor. Ons is op soek na `n dinamiese en bekwame boekhouer om ons finansile span te versterk.Plek: Pretoria Noord – Rosslyn Funksies en Verantwoordelikhede:Handhaaf akkurate finansile rekords, insluitend balansstate, wins- en verliesrekeninge, en kontantvloei-instate.Verseker volledige belastingnakoming, insluitend die voorbereiding van BTW-opgawes en inkomstebelastingopgawes.Bestuur lone, insluitend berekening, betalings en hantering van PAYE, SDL, UIF en aftrekkings.Bestuur die faktureringsproses vir konstruksieprojekte en monitor debiteurinvorderings.Verseker krediteure word betaal, rekonsiliasie van krediteure.Rekonsiliasies van bank, krediet en belegings rekeninge.Rekonsiliasies van tussen maatskappy transaksies wat insluit debiteure, krediteure en lenings-rekeninge.Verseker nakoming van relevante belasting- en reguleringsvereistes in die konstruksiebedryf. Compensation Commissioner returnsVereistes:BCom-graad in Boekhouding of soortgelyk.Ten minste 3-5 jaar ondervinding in `n boekhoudingfunksie, voorkeur in die ingenieurswese en konstruksiebedryf.Uitstekende kennis van Suid-Afrikaanse belasting- en finansile regulasies.Vaardigheid in die gebruik van boekhoudkundige sagteware (Pastel Payroll en Pastel Accounting).Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.`n Oog vir detail en die vermoe om akkurate rekords te handhaaf.Selfgemotiveerd met die vermo om onafhanklik te werk.Aansoekproses:Indien jy die regte kandidaat is vir hierdie uitdagende en belonende rol, stuur asseblief jou CV en motiveringsbrief na JR Kopano Eng
Boekhouer – Ervare Boekhouer – Konstruksiebedryf position available in Gauteng, Pretoria North. This job position was posted by JR Kopano Eng. The job has been posted as a free ad on 2024-04-28 at 19:00:03 in the Finance Accounting category

Click Go Apply to apply online!


You might also like to look at the available jobs in the same area.

Apply directly on jobmail for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Johannesburg South: Boekhouer/ Bookkeeper – Urgently Needed posted by WENPRO MARKET AGENTS (PTY) LTD

Verantwoordelikhede:Rekenkundig:- Maandelikse & daaglikse verwerking van rekeningkundige transaksies - Rekonsiliasie van Bank, Debiteure, Krediteure- BTW & LBS rekonsilliasie- Betalingsrekwisisies- Administrasie Korrespondensie & Liassering Salarisse & Lo


View Job
Boekhouer/ Bookkeeper – Urgently Needed

Pretoria North: Boekhouer – Ervare Boekhouer – Konstruksiebedryf posted by JR Kopano Eng

Ervare Boekhouer - KonstruksiebedryfMaatskappy:Ons is `n gevestigde ingenieurswese en konstruksieonderneming met `n trotse geskiedenis van uitnemendheid in die lewering van hoogstaande projekte in die Suid-Afrikaanse konstruksie en motor sektor. Ons is op


View Job
Boekhouer – Ervare Boekhouer – Konstruksiebedryf

Pretoria: Boekhouer – Oogkundige posted by De Smedt Optometrists

Privaat oogkundige praktyk met twee takke in Pretoria benodig boekhoudster om pasint en mediese fonds rekeninge te hanteer. Slegs kandidate wat vlot Afrikaans- en Engelssprekend is met n geldige bestuurslisensie en eie motor sal oorweeg word. n Noukeurige


View Job
Boekhouer – Oogkundige

Share this to someone who needs a job:
Posted in Uncategorized

More Jobs in Your Area