Menu Close

Swellendam: Regsadviseur




Date 2024-05-22
Job Title Regsadviseur
Employer
More Information
Salary Monthly
Category Transport Logistics Warehouse
Location Overberg
/ Swellendam

Job Summary

Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend). Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing. Minimum van 2 jaar regservaring na toelating. Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Uitstekende vermoë om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktydig te hanteer, en onder druk te presteer. Verantwoordelikhede: Maatskappy dokumentasie en sekretariële werk: Opvang van alle maatskappy legers. Hantering van alle statutêre aangeleenthede van maatskappye. Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderings. Uitreiking of kansellasie van aandele in maatskappye en die opstel van alle verwante kontrakte. Nagaan van maatskappye se onderskeie MOIs (Memorandum of Incorporation). Indiening van jaarlikse CIPC opgawes. Nakoming van NCA vereistes en jaarlikse hernuwings. Insameling en byhou van FICA-inligting van direkteure en aandeelhouers. Hantering van alle korporatiewe bestuursaangeleenthede. Opdatering en verbetering van sjabloondokumente. Byhou van notuleboeke, hersiening van trustaktes, registrasie, wysiging, en deregistrasie van trusts by die Meesterskantoor, organisering van vergaderings. Nakoming: Algemene wetgewende en regulatoriese nakoming vir die maatskappy en kliënte, insluitend, maar nie beperk tot, POPIA, FICA, die Maatskappywet, Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. Opstel van interne en personeel kontrakte. Ontwikkeling van werknemerbeleide. Verskaffing van regs- en werke soos vereis deur die werkgewer, insluitend navorsing en risikoevaluering. Kommunikasie met kliënte, prokureurs, staatsinstansies, ens. Hantering van litigasie-aangeleenthede: Opdragte aan eksterne prokureurs vir die aanvang of verdediging van regsgedinge namens die maatskappy, en toesig oor die litigasieproses. Neem asseblief kennis dat indien jy nie binne twee weke na aansoek `n antwoord ontvang nie, jy kan aanneem dat jou aansoek onsuksesvol was.

Regsadviseur position available in Overberg, Swellendam. This job position was posted by . The job has been posted on 2024-05-22 in the Transport Logistics Warehouse category

Click Go Apply to apply online!


You might also like to look at the available jobs in the same area.

Apply directly for this position
Some posts have contact information included with other instructions. All applicants are urged to read the instructions carefully.
We will list jobs at the bottom of each job, so feel free to scroll down and continue your search.

We do not accept any job applications and merely offer the service of daily jobs being mined and displayed on our job portal.
Each job post has a link to take you directly to the original post to apply on their website or the original website where the post came from.


Here are some more related positions


Swellendam: Regsadviseur

Minimum vereistes: LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend). Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing. Minimum van 2 jaar regservaring na toelating. Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Uitstekende vermoë om noukeu


View Job
Regsadviseur

Swellendam: Regsadviseur posted by Headhunters

Minimum vereistes:LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend).Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing.Minimum van 2 jaar regservaring na toelating.Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.Uitstekende vermoë om noukeu


View Job
Regsadviseur

Share this to someone who needs a job:
Posted in Uncategorized

More Jobs in Your Area