LANDBOU-TOERUSTING BEMARKINGSBESTUURDER
(adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});

Ons is op soek na ’n vooruitsrewende LandbouToerusting Bemarkingsbestuurder om die bemarkingstrategie en handelsmerkontwikkeling binne ons Meganisasiereeks te lei in die Ladybrand/Bloemfontein area. As jy passievol is oor landbou, toerusting en die vermoë om met die landboumark te skakel, is hierdie rol ideaal vir jou.

Wat jou geskik maak:

• Sterk ondervinding in landbou of meganisasiebemarking

• ’n Soliede begrip van boerderybedrywighede en toerustingtoepassings

• Selfversekerde kommunikasie en handelsmerkbouvaardighede

• Uitstekende interpersoonlike en oortuigingvaardighede

• Sterk administrasie-, beplanning- en projekbestuursvermoë

As jy gereed is om ’n toonaangewende meganisasiemerk te versterk en betekenisvolle markimpak te dryf, sal ons graag met jou wil skakel.

(adsbygoogle = window.adsbygoogle || []).push({});