Administratiewe Klerk (Halfdag Pos)
Posted on 2025-01-31
Job Summary
Ons klint, JA Botha Boerdery, gele in Brerivier ( 20km buite Worcester), het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, goed ge-organiseerde en Administratiewe klerk. Die doel van die posisie is adminstratiewe bystand te lewer aan die eienaar en bestuur.
VERANTWOORDELIKHEDE
ALGEMENE ADMINISTRASIE TAKE
- Bestellings van voorraad en voer
- Rekord houding van:
- Fakture
- Diesel verbruik
- PPE
- Mortaliteit beplanning
- BTW
- Personeel rekords
- Kontrakte
- Verlof
- Beserings aan diens
- Tydstate
- UIF
- Etiese- & ander oudits
- Liasering
VEREISTES
- Matriek sertifikaat
- Eie vervoer
- Basiese rekenaarvaardighede
- Noukeurig
- Goeie organisasie vermo
- Uitstekende kommunikasie vaardighede
- Goeie tydsbestuurvermo
SLUITINGSDATUM: 14 Januarie 2025
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
Administratiewe Klerk (Halfdag Pos) position available in South Africa, South Africa. This job position was posted by HR Management & Support Services. The job has been posted as a premium ad on 2025-01-31 at 13:06:12 in the Professions category
Click Go Apply to apply online!
You might also like these jobs in the same area.
Apply directly for this position. Please read all instructions carefully.
We do not process job applications; we simply aggregate and display job listings.
More related positions
Wolseley: Administratiewe Klerk (Halfdag Pos)
Ons kliënt, JA Botha Boerdery, geleë in Breërivier (± 20km buite Worcester), het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n energieke, goed ge-organiseerde en Administratiewe klerk. Die doel van die posisie is adminstratiewe bystand te lewer aan die eienaar en bestu
View Job
Administratiewe Klerk (Halfdag Pos)
South Africa: Administratiewe Klerk (Halfdag Pos) posted by HR Management & Support Services
Ons klint, JA Botha Boerdery, gele in Brerivier ( 20km buite Worcester), het n geleentheid beskikbaar vir n energieke, goed ge-organiseerde en Administratiewe klerk. Die doel van die posisie is adminstratiewe bystand te lewer aan die eienaar en bestuur. VE
View Job
Administratiewe Klerk (Halfdag Pos)