Menu Close

Ceres: Koste Rekenmeester posted by National Training Institute

Job Description

Ons onderneming fokus op die ontwikkeling, finale verwerking, verpakking en bemarking van droëvrugte, neute en verwante spesialiteitsprodukte vir die Suid-Afrikaanse en internasionale kleinhandel. Die volgende loopbaan geleentheid het by ons verwerkings- en verpakkingsaanleg in die Ceres-vallei ontstaan. KOSTE REKENMEESTER Die posbekleër vorm deel van ‘n dinamiese finansiële span en rapporteer direk aan die Finansiële Bestuurder. Werksaktiwiteite sluit o.a. in: – deurlopende instandhouding en skep van nuwe “Bill of Materials” (BoM’s) – analisering van bruto wins marges – data versameling, analisering en verslagdoening van die koste drywers in die produksie proses – jaarlikse prys verhoging berekeninge en opstel van pryslyste – opstel van jaarlikse begroting vir verkope en aankope van voorraad – allokasie van voorraad aan kliënte en maandelikse bestuur hiervan – voorbereiding van voorraad verslae en bestuursinligting – maandelikse rekonsiliasies en finansiële afsluitings – bestuur van voorraad tellings en analisering van voorraad afwykings – assisteer met voorbereiding vir jaarlikse finansiële oudit – standaard koste verslae en analisering van afwykings – vermoë om die produksie proses te verstaan en te kan analiseer – koördinering en bestuur van relevante inligting, dokumentasie en navrae – skakeling met interne en eksterne partye soos nodig Die volgende vaardighede is belangrik: – om teiken datums stiptelik na te kom – om onder druk gefokus en akkuraat te kan funksioneer – goeie tysdbestuur – om ‘n goeie spanspeler te wees, maar ook onafhanklik te kan werk – gevorderde MS Excel vaardighede Kandidate wat oor ‘n BComm graad (Bestuursrekeningkunde) en bewese werkservaring (minstens 2 tot 4 jaar) beskik, is welkom om aansoek te doen. Die vergoedingspakket sal markgerig wees. Marianne Rousseau ontvang alle navrae en aansoeke vertroulik. Indien u nie binne 6 weke van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat alternatiewe besluite geneem is. Ons hou nietemin u CV op rekord vir moontlike toekomstige verwysing.

How to Apply

Click the green “Go Apply” button below to apply directly online with the employer.



GO APPLY NOW

Safe & secure application process


Get Job Alerts

Never miss a job! Get daily alerts matching your preferences.

📧 Why Subscribe?

  • Get notified instantly when new jobs match your criteria
  • No registration required - just your email
  • Daily digest of relevant opportunities
  • Free forever - never miss your dream job
  • Unsubscribe anytime with one click
We'll never share your email with anyone
Leave blank for all locations
We'll send you a daily summary of new matching jobs
🔒 Privacy Guaranteed
Your email is safe with us. We only send job alerts and never spam. Unsubscribe anytime with one click. No registration, no account required.


Jobseeker Tip

Apply early, keep your CV ready, and search using both job title and location. Example: Admin Johannesburg.

Interview tips

How to Apply

Click “GO APPLY NOW” to visit the company’s application page.
Follow their instructions carefully.

JVR Jobs connects you with employers – we don’t process applications directly.

Browse Employers

View All

Job Alerts


Share this to someone who needs a job:
Posted in Jobs in Ceres, Jobs in Witzenberg

More Jobs in Your Area