Job Description
Ons klint is op soek na n betroubare, detailgerigte en gemotiveerde Voorraadbeheer Klerk om by hul span aan te sluit. Die pos is Maandae tot Saterdae en die suksesvolle kandidaat sal n belangrike rol speel in doeltreffende voorraadhantering, en die instandhouding van n georganiseerde werksomgewing en ondersteuning van daaglikse bedrywighede.
VERANTWOORDELIKHEDE
- VOORRAADBESTUUR
- Ontvang, verwerk en beheer voorraad akkuraat op die stelsel.
- Verpak en berei klintbestellings betyds en korrek voor.
- Verifieer inkomende voorraad en rapporteer tekorte of verskille.
- Doen gereelde voorraad- en vervaldatum-kontroles.
- Hou voorraadkamers en stoorareas netjies en georganiseerd.
- SKOONMAAK & HUISHOUDING
- Hou rakke, stoorareas en werksruimtes skoon en netjies.
- Verseker dat algemene areas, kombuis, badkamers en die buiteperseel skoon is en vry van rommel
- Handhaaf gesondheids- en veiligheids-standaarde.
- KLINTEDIENS
- Help klinte met basiese navrae en verwys hulle na die regte persoon of produk.
- Lewer vriendelike en professionele klinte-diens.
- Ondersteun administratiewe en operasionele take soos benodig.
- KASSIER & ADMIN ONDERSTEUNING
- Bedryf die kasregister wanneer nodig.
- Verseker akkurate hantering van verkope en kontant.
- SPANONDERSTEUNING & ANDER PLIGTE
- Help spanlede en bestuur met daaglikse take en aflewerings
MINIMUM VEREISTES
- Minimum 2 jaar ervaring in n soortgelyke posisie
- Bestuurslisensie sal n voordeel wees
- Moet Afrikaans en Engels vlot kan praat
- Fisies instaat en gesond om voorraad op te tel, te hanteer en te beheer
- Bereid en beskikbaar om Maandae tot Saterdae te werk
- Goeie organisatoriese en administratiewe vaardighede
- Basiese rekenaar- en syfervaardighede
- Betroubaar, stiptelik en detailgeorinteerd
- Vermo om onafhanklik sowel as in spanverband te werk
AANSOEKE SLUITINGSDATUM: 1 FEBRUARIE 2026
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.
GO APPLY NOW
Safe & secure application process
Explore More Opportunities
Get Similar Job Alerts
Job Seeker Tip
Keep your LinkedIn profile up-to-date and professional - many recruiters use it to find candidates.
How to Apply
Click “GO APPLY NOW” to visit the company’s application page.
Follow their instructions carefully.
JVR Jobs connects you with employers – we don’t process applications directly.
Latest Job Opportunities
Cape Town: Key Accounts Manager – Logistics – R350k – R600k/yr posted by Hire Resolve
Hire Resolve's Client is urgently seeking a highly skilled and motivated individual to join their team as a Key Accounts…
View JobJohannesburg North: Financial Accountant posted by Network Finance
This role offers hands-on involvement across financial reporting, compliance, and project-based accounting within a growing renewable energy business. You...
View JobCape Town: Financial Accountant posted by Hire Resolve
Job Title: Financial AccountantPosition Summary:We are seeking a detail-oriented and knowledgeable Financial Accountant to join our team. The Financial...
View JobWestern Cape: Accountant posted by Persona Staff
Responsibilities:Following up on leads and customer enquiries.Prepare and maintain accurate financial records and general ledger entries.Record daily...
View JobJohannesburg: Finance Manager posted by Hire Resolve
Hire Resolve's Client in the Security and Risk Industry is currently seeking a Finance Manager to join their team in…
View JobMiddelburg: HR/Payroll Administrator posted by Hire Resolve
A well-established manufacturing organisation is seeking a detail-oriented and highly organised HR / Payroll Administrator to join its team. This…
View Job
Job Alerts